Boutonnieres is something of the past.. We recently decided to add a few creative products to our creative collection, and we’re sure you will just love it.
Introducing, our Rosettes & Badges Collection. Hierdie klein items is die perfekte manier om jou troudag af te rond..
Rosettes – Ons verstaan dat dit belangrik is dat al die elemente van jou troudag bymekaar pas. Daarom, as jy nie die regte kleur of ontwerp vind in ons kolleksie nie, maak ons spesiaal ‘n Rosette met jou kleure en gekose ontwerp. Die Rosette is beskikbaar per bestelling teen R50.00 elk. Engels & Afrikaans.
Badges – If you are looking for something a little less ‘flashy’, we also have the plain badges. They can also be custom made with your preferrable lettering and design & are great to give to your bridal party or even as gifts for your guests. Available in English & Afrikaans at R15.00 each.
Order your badges at info@madrekohncreative.co.za ♥




















Aan Madre Kohn Creative span,
Baie geluk met hierdie nuwe awesome idee wat n mens se grootste dag spesiaal en modern maak deur die rosette te gebruik as skouer ruikers. Het dit nou gesien en ons koop in 100% en gaan defnitief vir ons kry by julle. Dink dis baie kreatief en dis mos waarvoor julle as span bekend staan. Ons sien uit na nog n stukkie van ons legkaart vir ons perfekte dag wat jul gaan voorsien vir ons in die vorm van die kreatiewe idee.
HOU SO AAN
CONRAD & GERDA