Ek moes net ‘n tweede blog post oor hierdie pragtige paartjie doen! As julle nog nie die eerste een gesien het nie, gaan loer gerus deur hier te kliek.
Wens ek kon die HELE troue feature, maar ons hou dit miskien vir ‘n part 3?
Weereens dankie aan Leandri Niemand wat saam met my die dag fotos geneem het!

























No comments yet