Gewoonlik kry ek ‘n goeie ‘voorgevoel’ oor ‘n troue die oggend voor ek na die troue toe ry… en dan weet ek al hoe die troue gaan wees… Met Chris en Helena se troue was dit egter weereens die geval en ek was baie opgewonde oor die dag wat voorle.

To celebrate the new department, Candy Stations, within MKC, we arranged this shoot. Madre Kohn Creative (paper creations & photography), Made by Michele (cake pops & handmade sweets) and Love, Lace, Forever (cupcakes) worked together to make this shoot possible. It was a fun garden shoot on a Sunday afternoon on the farm in Paarl where we stay at.
Madre Kohn Creative en Conrad & Gerda stap nou al ‘n rukkie ‘n pad saam. Als het uitbegin toe hulle ingeskryf het vir ‘n kompetisie en toe afslag op ‘n couple shoot gewen het. Ons het dit geneem in Tokai Forest omtrent ‘n jaar terug. Daarna het hulle my geboek vir hul troufotografie en voor ons onsself kon kry was die groot dag hier! Gerda het aangetrek by Reeds Country Lodge, die seremonie was op Osdrift en die onthaal te Aan De Doorns Wynkelder.
Die Kleinemarie Bruidsmark het plaasgevind op 9 September 2012 & dit was omtrent ‘n belewenis!! Ons was so bly om deel te wees van hierdie wonderlike mark saam met so paar ander kreatiewe mense in die industrie. Read more